Die Kruin Kommando
VOORTREKKER-LOOPBAAN
Voortrekkers is ’n gesins- en gemeenskapsaktiwiteit. Daar is altyd ’n plekkie vir jou !

- Wat sê jy?! Voortrekker terminologie
- Wat kan ek doen as ’n Penkop/Drawwetjie (PD) – Laerskool
- Hoogste toekenning op Laerskool-vlak: Voorslag proses
- Wat kan ek doen as ’n Verkenner – Hoërskool
- Hoogste toekenning op Hoërskool-vlak: Presidentsverkenner (PV) proses
- Ek is ’n volwassene onder 28 en ek soek ’n plek om te Vories – sluit aan by ons “Om-die-Berg” Staatmaker WhatsApp groep
Die sukses van Die Voortrekkers word absoluut bepaal deur die betrokkenheid van volwassenes wat die belange van ons kinders en die doelstellings van die beweging op die hart dra. Kontak ons kommando leier om betrokke te raak – hetsy op span-vlak of op ’n ander manier.