Die Kruin Kommando
SPANBYEENKOMSTE
LAERSKOOL BYEENKOMSTE
Daar is tans drie plekke waar laerskool Voortrekkers in die area bymekaar kom. Voortrekker-groepe is nie skoolgebonde nie – en jy kan aansluit waar dit vir jou gerieflik is.
- Laerskool Die Poort:
- Graad R - Graad 3: Woensdae, 14:00 - 15:00
- Graad 4 - Graad 7: Woensdae, 17:00 - 18:00
- Kontak asseblief vir Helena Haupt vir meer inligting – 083 419 7437
- Laerskool Stephanus Roos:
- Hierdie spanbyeenkomste vind Woensdae middae vanaf 17:00 plaas.
- Kontak asseblief vir Chané Scheepers vir meer inligting – 083 454 7015
- Laerskool Wonderboom:
- Hierdie spanbyeenkomste vind Woensdae middae vanaf 17:00 plaas.
- Kontak asseblief vir Ina Moerdyk vir meer inligting – 071 355 5101
HOËRSKOOL BYEENKOMSTE
Voortrekkers is ’n belegging in jou kind se toekoms! Kontak Helena Haupt vir meer inligting – 083 419 7437.
Ons voedingskool is Hoërskool Montana.

GRAAD 8
Soos gereël
Woensdae: 18:00 - 19:00
Kontak Offisier deur Kommando

GRAAD 9
Soos gereël
Vrydae: 15:30 - 16:30
Kontak Offisier deur Kommando

GRAAD 10
Soos gereël
Kontak Offisier deur Kommando

GRAAD 11-12
Soos gereël
Woesndae: 18:30 - 19:30
Kontak Offisier deur Kommando
Voortrekkers vind ook plaas by Hoërskool Overkruin. Kontak asseblief vir Reinette de Koker vir meer inligting – 082 929 9866.