Die Kruin Kommando


STRUKTUUR & DOKUMENTE

STRUKTUUR

Die Voortrekkers is ’n nasionale organisasie, en sluit Namibië in. Die funksioneer onder leiding van die Hoofbestuur deur die Hoofdagbestuur. 

Kontak Ons

Op die tweede bestuursvlak is ’n Gebiedsraad, onder leiding van die Gebiedsdagbestuur. Ons werk in die gebied Bergenbos.

Op grondvlak word Voortrekker-aktiwiteite bestuur deur plaaslike groepe wat as “kommandos” bekendstaan. Die Kruin kommando werk in die areas rondom Magalieskruin, Montana en Roodeplaat, tot by Kameelfontein. 

Sit 'n gesig by die naam